Russiese Wikipedia

Russiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Russies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 20 Mei 2001
Huidige status Aktief
URL ru.wikipedia.org
Lande waar die Russiese Wikipedia die belangrikste weergawe is

Die Russiese Wikipedia (Русская Википедия, Russkaja Wikipedija) is die Russiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 20 Mei 2001 gestig. Die Russiese Wikipedia bereik op 11 Mei 2013 die mylpaal van 1 000 000 artikels.

Dit het tans 1 995 653 artikels en is die 7de grootste wikipedia volgens die aantal artikels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search